Price:
POA
Sold by:
Droom
Share Droom Company Catalogue
Address:
Kempton Park,
Email:
carlien2211@hotmail.com
Catalogue:
Droom
Share Droom Product Catalogue

Droom
CATALOGUE NAME : Droom
CATEGORY : Arts / Crafts Fashion

Ek wou nog altyd 'n boervrou wees. Vir my kan 'n boervrou kook, bak, inle en konfyt maak en natuurlik, naald- en handwerk doen. Van kleins af het hierdie 'crafts' my geinteresseer en ek het alles wat ek kon van my ma en oumas geleer. Nou is ek nog nie 'n boer se vrou nie, my man werk nog hieraan, maar ek is in die bevoorregte posisie om my gunsteling tydverdrywe my 'werk' te kan noem.


Handgemaakte artikels vir kinderkamers. Gemaak op bestelling in jou kleur en tema sover moontlik. Ek het verskeie standaard produkte, maar kan ook vir jou enige item maak soos jy dit wil he. En ek kan ook bak

Vir meer inligting kontak Carlien - carlien2211@hotmail.com / 082 705 1952

TAGS:
0 1 2 3